2023-06-17 | Troosdiens | sr Annie Klapwijk



Anna Margaretha Klapwijk – Vreugdenhil
Gebore: De Lier – 22 Mei 1942
Oorlede: Pretoria – 9 Junie 2023

Die troosdiens word gehou op
Saterdag 17 Junie 2023
Om 10:00

In die Vrye Gereformeerde Kerk Pretoria
onder leiding van
ds Erik van Alten

Met liefdevolle herinnering aan ons suster, Ma, Ouma
en Oumagrootjie,

Mieke & Marius – Anneke en Arnoud, Teunis en Erika, Jan-Watse, Arie en Anita
Gert & Ingrid – Janika en Duayne, HenriëƩe en Erik, Arco en Lydia, Hanna
Fijma & Peter – Armand, Rozandri, Carisse
Esther & Daan – Fijma en Egbert, Kornelis, Freek en Celenté, Mieke
Jan & Charmaine – Ruan en Monique, Natasha en Allen, Su-Ann, Rudolf Johannes
Gerbrand & Annet – Maarten, Gerben, Arie, Stefan, Louis, Johan
& agterkleinkinders

Seënbede
Psalm 116:1-3,10
Gebed
Skriflesing – Psalm 138
Teks Psalm 138 : 7 – 8
“As ek te midde van benoudheid wandel, behou U
my in die lewe; U steek u hand uit teen die toorn van
my vyande, en u regterhand verlos my.
Die Here sal dit vir my voleindig! U
goederƟerenheid, Here, is tot in ewigheid: laat nie
vaar die werke van u hande nie!”

Ps 62:1,5
Oordenking
Psalm 43:3-5
Gebed
Wat de toekomst brengen moge
Bedankings & Huldeblyk
Skrifberyming 24:1,7 (tydens uitdra van die kis)

source